Help Ons!

Verteenwoordig Afrikaans in die Geografie van Filosofie-projek deur deel te neem in een (of meer) van die navorsing projekte!


Hier kan jy studies vind wat tans aktief is en jou deelname benodig:


Interesseer wysheid jou? Het jy al ooit gewonder wie is wys? Is daar spesifieke karakters in die Afrikaanse kultuur, wat gesien kan word as wys?

Help ons met ‘n studie wat fokus op WYSHEID:

Wat is ‘n leuen? Het jy al ooit gewonder wat ‘n leuen is? Wat is die kenmerke van ‘n leuen? Dink jy wat gesien word as ‘n leuen kan verskil in ander kulture? Kan omstandighede die konsep van ‘n leuen verander?


Ons hoop om in die nabye toekoms nog studies by te voeg wat fokus op:

Wat is kennis? Wat is begrip? Verskil hierdie konsepte in ander kulture?

Wat is die rol van konflik?


Wil jy graag help met toekomstige navorsing?

Los asseblief jou inligting en ons sal jou kontak met enige nuwe of toekomstige studies en opnames:

%d bloggers like this: