Home

Welkom by die Afrikaanse Geografie van Filosofie webtuiste!

Hier kan jy deelneem aan ons navorsing en help om Afrikaans te verteenwoordig in terme van internasionale navorsing!

Die Geografie van Filosofie projek is daarop gemik om die diversiteit in mense se begrip van verstaan, wysheid en kennis van reg oor die wêreld te bestudeer en poog om kruiskulturele navorsing in kognitiewe wetenskap te bevorder!

HELP ONS!

.

DIE PROJEK!

DIE SPAN!


KONTAK ONS!